Ons dink: 5/5

5FM het onlangs 35 geword en om dit te vier, het hulle ’n versameling uitgereik met 20 groot treffers uit die jongste, funky indie-deuntjies op die stasie se speellys.

Dit bevat plaaslike treffers van groepe soos The Parlotones, Jozi, Locnville en JR se partytjie-afskopper Make the Circle Bigger.

Dit kook!

WEN: Vyf lesers kan die CD (Music)5 wen. 

SMS die antwoord, jou naam en adres voor 11 November om 17:00 na 34922. Elke SMS kos R1,50. Vraag: Noem ’n plaaslike kunstenaar op die album. Die borg is verantwoordelik vir die lewering van die pryse binne 'n redelike tydperk.