Ons dink: 4/5

Hierdie Grammy-versameling bevat ’n keur van die jongste treffers.

Spits jou ore vir Lady Antebellum se Need You Now, Eminem en Rihanna se Love the Way You Lie, Bruno Mars se Just the Way You Are, dieGlee-akteurs wat Don’t Stop Believin’ sing,Michael Bublé se Haven’t Met You Yet en Lady Gaga en Beyoncé se Telephone.

WEN: Vyf lesers kan elk die CD Grammy 2011 wen. 

SMS die antwoord op die vraag, jou naam en posadres voor 10 Maart om 17:00 na 34922. Elke SMS kos R1,50.

Vraag: Watter TV-program se akteurs sing die liedjie Don’t Stop Believin’? Die borg is verantwoordelik vir die versending van die pryse aan die wenners binne ’n redelike tyd.