Ons dink:  3/5

Die 15 snitte neem jou op reis deur die veteraan Tom Petty se loopbaan met alles vanaf saamsinglirieke tot ongelooflike kitaarsolo’s.

Maar as jy nie hierdie legende se musiek ken nie, kan dit ’n rukkie neem voor jy aan sy klank gewoond raak.

Die kitaarspel is uitsonderlik– met invloede van country tot reggae.

Dis blues-rock op sy beste!