Ons dink: 2/5

Plaaslike aanhangers wat nie vroeër vanjaar met hierdie Ierse groep se besoek aan Suid-Afrika genoeg van hulle kon kry nie, sal dol wees oor die CD/DVD-pakket ter viering van hul huidige wêreldtoer.

Hulle is poprockers met ’n verskil en geniet groot aanhang. Maar een ding wat pla, is dat hul liedjies geneig is om almal eenders te klink en die meeste maak op ’n aansteeklike refrein staat.

Volg Huisgenoot op Twitter.