Ons dink: 4/5

Die Parlotones se eerste akoestiese ateljee-album sal jou herinner waarom hulle as SA se beste musiek-uitvoerproduk beskou word.

Dis vars en nie so dringend soos hul rock-klank nie, maar net so verslawend.

Behalwe vir sagter weergawes van ou Parlotones-gunstelinge soos Giant Mistake is daar ook drie nuwe snitte.

Volg Huisgenoot op Twitter.