Ons dink: 3/5

Vir hul tweede album het dié komedie-musiekgroep met lede uit Saturday Night Live se deelnemers groot name soos Justin Timberlake, Rihanna, Snoop, Akon en Michael Boltonnader getrek.

Die humor raak soms kinderagtig, maar die slim ritmes en vergesogte lirieke dra tot die pret by.

Van die beste snitte is Motherlover en Jack Sparrow.

Daar is ook ’n DVD.

Let op die ouderdomsperk van 16.

Volg Huisgenoot op Twitter.