Ons dink: 4/5

Die naaswenner van die vyfde seisoen van SA Idols was slim om langer as ’n jaar te wag voor hy sy album uitreik.

Die eerste enkelsnit, Music Affair, is klaar gewild. Van die deuntjies klink of jy dit al gehoor het, maar dis ’n funky album.

WEN: Vyf gelukkige lesers kan elk die CD Corridors of the Mind wen. 

SMS in watter seisoen van SA Idols Graeme Watkins ’n finalis was, jou naam en adres voor 21 April om 17:00 na

34922. Elke SMS kos R1,50. Die borg is verantwoordelik vir die versending van die pryse aan die wenners binne ’n redelike tyd.