Ons dink: 4/5

Hierdie langverwagte CD is fenomenaal!

Met dié dat sy mentor, Dr Dre, en Pharrell Williams die vervaardiging behartig het, is die hip-hop-ster se vierde ateljeealbum verreweg sy beste.

Die produksie van ’n paar liedjies kon knapper gewees het, maar die lirieke is geniaal.

Hou jou ore oop vir The Good, the Bad, the Ugly en Pot of Gold met Chris Brown.

Volg Huisgenoot op Twitter.