Ons dink: 4/5

Die vier Kanadese tenore se stemme is fluweelsag op die oor en laat jou bewoë en nostalgies voel.

Hul strelende stemme laat veral hul weergawe vanLeonard Cohen se Hallelujah kompleet met Keltiese klanke tot sy reg kom.

Hul klank is ’n volmaakte mengsel van klassieke musiek en kontemporêre pop.

Luister veral na hul weergawe van Rita McNeil se Home I’ll Be.