Ons dink: 4/5

The Gift is nader aan ’n Kersalbum as haar vorige een, met liedjies soos O Holy Night en Make Me a Channel of Your Peace.

Maar die meer kommersiële snitte is ook die luister werd. Ons is dol oor die eerste enkelsnit, ’n vertolking van Lou Reed se besielende Perfect Day.

WEN Vyf lesers kan Susan Boyle se nuwe CD, The Gift, wen.

SMS die woord BOYLE, die antwoord op die vraag hier onder, jou naam en posadres voor 23 Desember om 17:00 na 34922. Elke SMS kos R1,50. Die borg is verantwoordelik vir die versending van die pryse binne ’n redelike tyd.

Vraag: Watter kunstenaar het Perfect Day oorspronklik gesing?