Ons dink: 4/5

Hierdie kanniedoodmanne se eerste oorspronklike album in sewe jaar is stukke beter as 2004 se On the Wire.

Dis die soort musiek waarvoor Smokie in die 70’s bekend geword het.

Al is die folkliedjie Sally’s Song, ’n opvolg van die Alice-sage, as enkelsnit uitgereik, is Take a Minute met sy countryrock-klanke eerder hier by ons ’n treffer.