Ons dink: 4/5

Op hierdie CD/DVD-pakket draf Simply Red deur 25 jaar van treffers – van die sielvolle Holding Back the Years tot die stroperige For Your Babies.

Mick Hucknall se stem bly onweerstaanbaar strelend.

Money’s Too Tight to Mention is steeds kookwater en Fairground se klaviertussenspele en lekker ritme kan jou maklik laat opspring en dans.

Volg Huisgenoot op Twitter.