Ons dink: 2/5

Ná ’n blaaskans van drie jaar is die voormalige wenner van X-Factor terug met ’n nuwe album.

Ongelukkig is dit maar saai vergeleke met sy internasionale treffer Breathless.

Wat die vervaardiging betref, is die album ook nie van dieselfde gehalte as sy eerste twee nie.

Sy weergawe van Nickelback se Gotta Be Somebody en ook die titelsnit is power pogings om sy sangtalent te wys. ’n Teleurstelling.