Ons dink: 4/5

Die CD-omslag lyk dalk outyds, maar die musiek is modern en aansteeklik en sluit twee van die groep se gewildste liedjies, Who Says en Love You Like a Love Song, in.

Die Kaliforniese sanger Selena Gomez is 19 en haar lirieke spreek tot jong mense en gaan oor goed soos om jouself te wees en oor die eerste keer dat jy verlief is.

Volg Huisgenoot op Twitter.