Ons dink: 4/5

Anders as haar vorige albums spog hierdie alternatiewe rock-album met ’n jazz-gevoel en die Australiese sanger betower die luisteraar van begin tot einde.

Die album is ideaal vir ’n lui aandjie by die huis.

Van die hoogtepunte is Is My Baby Yours, die treffer Hold On My Heart en Lost and Defeated.