Ons dink: 4/5

Die outentieke pop/rockduo van die 90’s is terug met hul eerste album in ’n dekade.

Die 12 snitte wissel van stadige rockballades tot opgewekte popliedjies.

Die album se twee grootste nommers is Big Black Cadillac en die eerste enkelsnit, She’s Got Nothing on (But the Radio).

Hierdie album is eintlik ’n onderskatte juweel.

WEN: Vyf gelukkige lesers kan elk die CD Charm School wen.

SMS hoe lank dit ná Roxette se vorige ateljeealbum uitgereik is, jou naam en adres voor 7 April om 17:00 na 34922.

Elke SMS kos R1,50.