Ons dink: 2/5

Sy skeiding van Boyzone kan dalk die einde van Ronan Keating se loopbaan beteken.

Sy agtste solo-album, ‘n huldeblyk aan die legendariese liedjieskrywer Burt Bacharach, is teleurstellend en glansloos.

Selfs met die steun van ‘n volle orkes, laat Ronan nie reg geskied aan gunsteling soos What the World Needs Now, Walk on By, The Look of Love en I Just Don’t Know What to Do With Myself nie.

Volg Huisgenoot op Twitter.