Ons dink: 2/5

Kom terug, Rod die rocker ­– hierdie ou wat sy lyf neuriesanger hou, is glad nie sexy nie!

Sou ons in hierdie versameling klassieke liedjies belanggestel het as Rod Stewart se naam nie op die omslag daarvan verskyn het nie?

Nee! Die album is karaoke, sonder sy sexy ou gegrom of pret.

Enkele snitte, soos Moon River en die titlsnit, het sweem­pies van die ou Rod.