Ons dink: 4/5

Wat Rocco de Villiers met ’n klavier kan doen, is ’n nasionale skat.

Op hierdie dubbel-album speel hy 13 heerlike instrumentale treffers.

Hy kry inspirasie uit bekende flieks, televisieprogramme, blues, jazz, rock en musiekblyspele.

Dis lekker agtergrondmusiek terwyl jy kos maak of kuier en af en toe groet ’n gunsteling jou. Gesofistikeerde, rustige musiek