Ons dink: 4/5

Met dié versameling leenliedjies bring Roberthulde aan die musiek waarmee hy grootgeword het – R&B, blues en bluegrass.

The Only Sound That Matters is country op sy beste; Central Two-O-Nine kry ’n tydlose gehalte danksy Buddy Miller se wonderlike mandolienspel, en die hartverskeurende Harm’s Swift Way word as lewendige countryrock gespeel.