Ons dink: 4/5

Amper al 12 snitte kom uit die 50’s, die bloeityd van jazz, en is heropgeneem vir die beste klankgehalte.

Dit strek van Nina Simone se My Baby Just Cares for Me tot by Billie Holiday se Lover Come Back to Me.

Tussenin is liedjies van Chet Baker, Cannonball Adderley, Louis Armstrong en die King Cole Trio. Anita O’Day se It Don’t Mean a Thing is beslis ons gunsteling.

Volg Huisgenoot op Twitter.