Luister ’n mens na die klankbaan van die gewilde fliek Platteland, kan jy met gemak voorspel die album gaan so suksesvol soos die fliek wees.

Van ons voorste kunstenaars, soos Bok van Blerk, Lianie May en Steve Hofmeyr, se stemme word daarop gehoor.

Buiten die 18 liedjies is daar twee musiekvideo’s: Bring Als Wat Jy Het en Pleister vir My Hart. Dit maak dié voortreflike album ’n nog beter kopie.

Volg Huisgenoot op Twitter.