Ons dink: 4/5

As jy die hervermengings kan oorsien, is dit ’n goeie versameling. Met die klankbaanmeesterHans Zimmer aan die stuur is dit ook te wagte.

Die liedjie Angelica, met die Spaanse duo Rodrigo y Gabriela, is ’n hoogtepunt.

WEN! Vyf lesers sal die ­Pirates of the Caribbean-CD plus handelsware wen.

SMS Rod­rigo y Gabriela se land van herkoms, jou naam en adres voor 7 Julie om 17:00 na 34922. Elke SMS kos R1,50. Die borg is verantwoordelik vir die versending van die pryse binne ’n redelike tyd.

Volg Huisgenoot op Twitter.