Ons dink: 4/5

Hierdie versameling van Pink se grootste treffers is ’n wenner en sal, soos die openingsnit, Get the Party Started!, beloof, die partytjie gou op dreef kry.

Daarop is ook twee nuwe treffers: die eerste enkelsnit, Raise Your Glass, en die koel F****n’ Perfect.

Van die ander gunstelinge is Just Like a Pill en Trouble.

Vyf lesers sal Pink se CD Greatest Hits . . . So Far!!! wen

SMS die naam van die eerste enkelsnit daarvan, jou naam en adres voor 27 Januarie om 17:00 na 34922. Elke SMS

kos R1,50. Die borg is verantwoordelikdaarvoor dat die pryse binne ’n redelike tyd afgelewer word.