Ons dink: 4/5

Drie jaar voor Susan Boyle het Paul Pottsoornag bekend geraak as die eerste wen­ner van Britain’s Got Talent.

As jy van Susan Boyle of Josh Groban hou, sal jy Paul se debuutalbum met weergawes van silwerdoekliedjies soos Moon River en Maria geniet.