Die 54ste uitgawe van diƩ versamelreeks is hul beste nog. Met 20 megatreffers bied dit wonderlike waarde vir geld.

Van die kookwatersnitte is Owl City se Fireflies, OneRepublic se All The Right Moves, Ke$ha se Tik Tok, Cheryl Cole se Fight for This Love en 30 Seconds to Mars se Kings and Queens.

Dit sluit ook plaaslike treffers van The Parlotones en Locnville in.

Ons dink: 5/5