Ons dink: 4/5

Hoe oortref jy ’n liedjie soos Wonderwall? Reik ’n album uit met liedjies wat jou gehoor aan destyds herinner plus ’n goeie skeut proefneming. Dream On is sorgeloos en aansteeklik.

Die oorweldigende kitaarklanke van Everybody’s on the Run en die trompetklanke van The Death of You and Me wys Noel het van die Beatles wegbeweeg na ’n breër invloedsfeer.

Volg Huisgenoot op Twitter.