Ons dink: 5/5

Dit is 20 jaar sedert die rock-legendes van Seattle se supersuksesvolle tweede ateljeealbum die musiektoneel met ’n knal getref het.

Dit het Kurt Cobain en sy groeplede een van die grootste groepe van die 90’s gemaak.

Jy sal alles op die heruitreiking kry. Dit is heropgeneem en bestaan uit twee CD’s wat ook B-kante het.

Volg Huisgenoot op Twitter.