Ons dink: 4/5

Sedert haar debuut in 2000 het die veelsydige Kanadese sanger en liedjieskrywer die een treffer ná die ander.

Op die dubbel-CD sing sy van haar aanhangers se gunstelinge.

Buiten treffers soos Maneater en I’m Like a Bird is daar die nuwe liedjies soos Night Is Young, Stars en Girlfriend in the City wat in aanhangers se smaak sal val.