Ons dink: 3/5

Dis nooit ’n goeie teken as ’n platemaatskappy die uitreiking van ’n album uitstel nie.

Natasha Bedingfield se derde solo-album sou in 2010 op die rakke beland het.

Die nuwe album is herverpak om die treffer-enkelsnit Pocket Full of Sunshine in te sluit.

Verder hou sy by haar gewone repertoire stroperige popliedjies oor verlore en nuwe liefde.

As jy van die sentimentaliteit kan vergeet, is dit nie sleg nie.

Volg Huisgenoot op Twitter.