Ons dink: 3/5

Teken in op Huisgenoot

Die Amerikaanse R&B-en-soul-musikant se sesde album het ’n jonger, varser en opgewekter klank.

Dit is veral duidelik uit die eerste snit, Anything (saam met die rapper Swizz Beats), wat al die bestanddele van ’n dansbaantreffer het, en Love Contract met ’n sweempie ouskoolse soul.

Die album se ondergang is ongelukkig dat die laaste paar snitte verbeeldingloos is, ineenvloei en amper identies klink.

Volg Huisgenoot op Twitter.