Die mark het geen tekort aan saamgestelde albums nie, en die titel Monster Sokkie Treffers Vol. 2 skep die indruk dis ’n grote dié: ’n versameling van die gewildstes nog.

Dis misleidend. Hoewel dit ’n goeie versameling Afrikaanse en Engelse treffers bevat, is daar net te veel onbekende deuntjies.

Jy sal wel lekker litte kan losmaak op Juanita du Plessis se Ska-Rumba en Gerhard Steyn se Baby Tjoklits, en immergroen internasionale gunstelinge soos Every Breath You Take, gesing deur Arno Jordaan.

Volg Huisgenoot op Twitter.

Sekerlik een van die lekkerste sokkienommers ooit!