Ons dink: 4/5

Daar is 40 polsende danstreffers wat gou skop in ’n partytjie sal sit.

Die eerste skyf bevat hervermengings van dansnommers soos On the Floor (Jennifer Lopez) en S&M (Rihanna), en op die tweede een hou ons van die hervermenging van Higher en die verlengde vermenging van Changed the Way You Kiss Me.

Volg Huisgenoot op Twitter.