Ons dink: 4/5

Sy vierde ateljee-album, Crazy Love, het in 2009 die trefferlyste oorheers, en nou is die sexy sangerMichael Bublé terug met ’n heruitreiking daarvan – ’n luukse dubbelskyfstel.

Op die eerste CD is sy gewildste treffers en die tweede spog met nuwe nommers en verhoogopnames.

Michael se aanhangers sal in hul noppies wees!