Ons dink: 4/5

Die Glee-akteur Matthew Morrison se debuutalbum is lig, popperig en – buiten een of twee stadige nommers – pret.

Morrison staan sy man met die drie duette (saam met StingElton John en Gwyneth Paltrow), veral met die allegaar Mona Lisas and Mad Hatters/Rocket Man saam met John.

Ons is ook dol oor Summer Rain, Still Got Tonight en Hey.

Volg Huisgenoot op Twitter.