Ons dink: 4/5

Danksy hul aansteeklike danssnitte kry hierdie elektropop-duo van Los Angeles met elke nuwe uitreiking nog aanhangers by.

Die album spog met die treffer I’m in Miami B***h, en die huidige treffers en dansbaan-gunstelinge Champagne Showers (saam met Busta Rhymes) en Party Rock Anthem (saam met Lauren Bennett en Goonrock).

Die ouens ken hul storie!

Volg Huisgenoot op Twitter.

KLIK HIER vir die video: Party Rock Anthem ft. Lauren Bennett, GoonRock