Ons dink: 2/5

Laws of Illusion is ook haar eerste sedert sy ná ’n huwelik van 11 jaar van haar man geskei is. Maar aanhangers wat op ’n hartseer album uit die hart hoop, kan dit miskien teleurstellend vind.

Al stort sy haar hart uit in liedjies soos Loving You Is Easy en Don’t Give Up on Us, doen sy dit ewe kalm en strelend.