Ons dink: 4/5

Daar is niks subtiels aan Lady Gaga se nuwe album nie. Van die omstrede Judas tot die goedvoel-nommer Born This Way is elk van die 14 snitte ’n klein musikale meesterstuk.

Daarop is musiek van verskeie genres: Yoü and I het ’n country-gevoel, Americano is pure dans­pop en Sheiße elektropop – dis moontlik ook die aansteeklikste snit op die album.

Volg Huisgenoot op Twitter.