Ons dink: 4/5

Die Grammy-bekroonde groep keer terug met hul derde album, ’n uitstekende produksie en stewige poging.

Own the Night se eerste enkelsnit, Just a Kiss, is klaar ’n treffer en die titelsnit met sy opgewekte wysie is die ideale liedjie om ’n goeie album mee af te skop.

Dit sal ’n wonderlike geskenk uitmaak, of bederf jouself daarmee!

Volg Huisgenoot op Twitter.