Ons dink: 4/5

Kylie Minogue se aanhangers in SA het onlangs die ongelooflike belewenis gesmaak om die popprinses te sien optree, en dié album is ’n moet vir enigeen wat steeds nie genoeg van die Australiese ster kan kry nie.

Al haar treffers is hierop, ook ’n opname voor ’n gehoor van haar debuutenkelspeler, The Loco-Motion.

’n Ander gunsteling is I Should Be So Lucky.

Volg Huisgenoot op Twitter.

Loer gerus hier vir 'n terugflits van een van haar bekende nommers wat op die album verskyn: I Should Be So Lucky - opgeneem in 2008