Ons dink 3/5

Tensy jy ’n groot hip-hop-aanhanger is, sal jy waarskynlik hierdie Suid-Afrikaanse trio as ’n eentreffer-wonder beskou.

Die eerste enkelsnit van die album het baie welverdiende lugtyd op 5FM gekry. Round and Round We Go is ongetwyfeld een van die somer se goedvoel-partytjiesnitte. Dis net jammer die res van die album ewenaar dit nie, al is dit goed.

Set the Place on Fire en Party Till You Pass Out staan ook uit.

Volg Huisgenoot op Twitter.