Ons dink: 3/5

Kate Bush, die Britse sanger met die smeulstem se eerste album in ses jaar spog met 11 herverwerkte liedjies van haar vorige albums, The Red Shoes en The Sensual World.

Jare lange aanhangers van die 53-jarige diva is egter verdeeld daaroor of die album ’n foefie of ’n skitterende, toonaangewende vernuwing van treffers soos Rubberband Girl en Song of Solomon is.

Ons sou nuwe materiaal verkies het, maar dalk hou jy daarvan.

Dié liedjie getiteld Deeper Understanding