Ons dink: 3/5

Sy is bekend vir liedjies soos Afrikaners Is Plesierig en het onlangs in die Afrikaanse rolprent Susanna van Biljon as aktrise ontpop.

Terms & Conditions is Karen se vyfde album en al het dit ’n Engelse titel, is daar ses splinternuwe Afrikaanse liedjies daarop.

Luister veral na Susanna van Biljon se temalied, Want As Ek Droom, Broomstick en Jy Sal Dit Vind.