Ons dink: 3/5

Hierdie spanpoging van die twee hip-hop-grotes het groot belangstelling gewek, maar die eindproduk is ’n ietwat verwarrende album.

Daar is swaar technoritmes, maar ook sagter, klassieke hip-hop-klanke en die lirieke skiet soms tekort.

Kanye en Jay Z is uitsonderlike musikante en al is daar wonderlike liedjies soos Otis en Gotta Have It, is al die snitte nie ewe luisterbaar nie.

Volg Huisgenoot op Twitter.