Ons dink: 4/5

Dis ’n moet vir aanhangers wat die beroemde countrysanger se strelende klank mis.

Die stel van vyf CD’s bied nege uur van luistergenot na ikoniese liedjies soos Rocky Mountain High, Annie’s Song, Leaving on a Jet Plane en minder bekendes nommers wat hy op wêreldverhoë gesing het terwy hy by Farm Aid sy bydrae tot omgewingsbewaring gelewer het.

Ál nadeel is dat baie van die treffers herhaal word.