Ons dink: 4/5 

Vir sy tweede album het Jesse Clegg met ’n goeie versameling nuwe werk vorendag gekom en dit wys hoeveel hy as kunstenaar gegroei het.

Die eindresultaat is asemrowend. Hierdie jong musikant kan die Suid-Afrikaanse musiekbedryf duidelik nog baie bied.

Die liedjie Clarity word nou baie oor die radio gehoor, maar ons is ook mal oor die titelsnit.

Volg Huisgenoot op Twitter.