Ons dink: 2/5

Daardie betowerende stem agter die pop/soul-treffers You Make It Real en Please Don’t Stop the Rain is terug met sy derde solo-album.

Die Britse sanger het hierdie keer ’n nuwe rigting ingeslaan, weg van liefdesliedjies na dieper lirieke met ’n sterk gospel-gevoel vir die 13 snitte.

Die gevolg is ’n bietjie flou en afgewater, maar stoere aanhangers sal Beautiful Life en Up saam met Jessie J geniet.

Volg Huisgenoot op Twitter.