Ons dink: 4/5

Die sanger van Goodbye My Lover het nou wel ’n nuwe, netjieser voorkoms, maar hy klink steeds onweerstaanbaar op sy derde album.

James het die energieke rockballade vervolmaak en die meeste van die 13 liedjies is meesterstukke.

Ons is dol oor die eerste enkelsnit, Stay the Night. Dis lekkerluister op sy beste!