Ons dink: 3/5

Al sê party mense sy kan nie sing nie, weet me.Lopez hoe om treffers te maak – alles met die hulp van ’n paar klankverstellings en ’n goeie produksiespan natuurlik.

Haar sewende album is geen uitsondering nie en die persoonlikste een nog.

Dit het die treffer On the Floor (saam met Pitbull) opgelewer en dit spog met aansteeklike wysies soos dié van I’m into You (saam met Lil’ Wayne).

Dis haar beste album nog.