Ons dink: 4/5

Piero Barone (18), Ignazio Boschetto (17) enGianluca Ginoble (16) het twee jaar gelede hul groot deurbraak in ’n Italiaanse TV-talentkompetisie gemaak.

Die trio se eerste album het sy debuut in die 10de plek op die trefferlys Billboard 200 gemaak.

Daarop is 12 snitte waaronder die operagunsteling O Sole Mio en E Più Ti Penso (’n keurspel van Ennio Morricone-liedjies).

Volg Huisgenoot op Twitter.